Matteus 27:37 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het bokant Jesus se kop op ’n plank geskryf hoekom hulle Hom gekruisig het. Hulle het geskryf: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”

Matteus 27

Matteus 27:33-38