Matteus 27:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het vir Jesus gekruisig en elke soldaat het van Jesus se klere gevat. Hulle het lootjies getrek om te besluit watter klere elkeen moet kry.

Matteus 27

Matteus 27:34-39