Matteus 27:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ’n kroon van doringtakke gevleg en hulle het dit op sy kop gesit. Hulle het ’n dik riet in sy regter-hand gesit. Die soldate het voor Hom gekniel en Hom gespot en gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!”

Matteus 27

Matteus 27:26-32