Matteus 27:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneur vra toe weer vir die mense: “Wie van die twee mense wil julle hê moet ek vir julle uit die tronk laat kom?”En hulle het geantwoord: “Barabbas!”

Matteus 27

Matteus 27:11-31