Matteus 27:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het voor die goewerneur Pilatus gestaan. Die goewerneur het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?”Jesus het vir hom gesê: “Jy sê self Ek is.”

Matteus 27

Matteus 27:3-21