Matteus 26:71 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het toe uitgegaan na die poort. ’n Ander meisie het vir Petrus gesien en sy het vir die mense wat daar gestaan het, gesê: “Hierdie man was saam met Jesus van Nasaret.”

Matteus 26

Matteus 26:70-75