Matteus 26:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar kom toe ’n vrou na Jesus toe. Sy het ’n mooi klip-kruikie gehad en in die kruikie was daar baie duur lekkerruik-olie. Sy het die olie op Jesus se kop uitgegooi terwyl Hy by die tafel gesit en eet het.

Matteus 26

Matteus 26:3-16