65. Toe het die hoëpriester sy klere geskeur en gesê: “Hy het verkeerd gepraat oor God. Ons het nou genoeg gehoor. Julle het nou gehoor hoe verkeerd hy oor God praat.
66. Wat dink julle?”Hulle het toe gesê Jesus is skuldig en hulle moet Hom doodmaak.
67. Hulle het in Jesus se gesig gespoeg en hulle het Hom met die vuis geslaan. Party van hulle het Hom geklap
68. en vir Hom gesê: “Christus, wys vir ons jy is ’n profeet, sê vir ons wie het jou geslaan.”