Jesus het vir hom gesê: “My vriend, jy het kom doen wat jy moes doen.”Die mense wat saam met Judas was, het gekom en hulle het vir Jesus gegryp en Hom gevang.