Matteus 26:45 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus die derde maal by die dissipels kom, sê Hy vir hulle: “Slaap en rus julle nog? Kyk, dit is nou die tyd wanneer iemand My, die Seun van die mens, sal verraai, sodat sondaars My kan vang.

Matteus 26

Matteus 26:41-50