Matteus 26:42 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het weer, vir die tweede maal, weggegaan en gebid: “My Vader, as U nie hierdie swaarkry wil wegneem van My nie, as Ek hierdie beker moet drink, dan moet U doen wat U wil hê.”

Matteus 26

Matteus 26:35-43