Matteus 26:31 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir sy dissipels gesê: “Julle almal sal vannag ophou om in My te glo. Die profeet het geskryf:“God het gesê: Ek saldie skaapwagter doodmaak,en die skape van die tropsal weghardloopna al die kante toe.

Matteus 26

Matteus 26:24-37