Matteus 26:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die priesterleiers en die familieleiers van die volk bymekaargekom in die hoëpriester se huis. Die hoëpriester se naam was Kajafas.

Matteus 26

Matteus 26:1-11