Matteus 26:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Oral in die wêreld waar die mense hierdie goeie boodskap bring, sal hulle ook praat oor hierdie vrou en wat sy gedoen het. Die mense sal haar onthou.”

Matteus 26

Matteus 26:9-20