Matteus 25:45 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die Koning vir hulle sê: ‘Ek sê vir julle, en dit is seker: Toe julle dit nie gedoen het vir een van hierdie mense wat die minste belangrik is nie, toe het julle dit ook nie vir My gedoen nie.’

Matteus 25

Matteus 25:35-46