Matteus 25:40 Bybel vir Almal (ABA)

Die Koning sal dan vir hulle sê: ‘Ek sê vir julle, en dit is seker: Toe julle dit gedoen het vir een van my vriende, ook vir die een wat die minste belangrik is, toe het julle dit vir My gedoen.’

Matteus 25

Matteus 25:36-46