Matteus 25:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Jy is ’n slegte en lui slaaf. Jy het geweet ek sny koring af wat ek nie gesaai het nie en ek maak bymekaar waar ek nie geplant het nie.

Matteus 25

Matteus 25:20-34