Matteus 25:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die slaaf wat vyf talente gekry het, het dadelik gegaan en hy het daarmee baie dinge gaan koop en verkoop en hy het nog vyf ander talente bygekry.

Matteus 25

Matteus 25:11-26