Matteus 25:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Wanneer God Koning is, dan is dit soos wanneer ’n man ’n tyd lank weggegaan het van sy huis. Hy het sy slawe geroep en gesê hulle moet al sy goed oppas.

Matteus 25

Matteus 25:5-23