Matteus 24:43 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar julle moet dit weet: As die eienaar van ’n huis weet hoe laat in die nag ’n dief sal kom, dan sal hy wakker bly en nie toelaat dat die dief by sy huis inbreek nie.

Matteus 24

Matteus 24:41-51