Matteus 24:38 Bybel vir Almal (ABA)

Want in daardie dae voor die watervloed het die mense aangehou om te eet en te drink en te trou en hulle kinders te laat trou tot die dag toe Noag in die ark ingegaan het.

Matteus 24

Matteus 24:34-42