Matteus 22:30 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense weer lewe, dan sal hulle nie getroud wees nie, en hulle sal nie trou nie. Hulle sal dan wees soos die engele in die hemel.

Matteus 22

Matteus 22:23-34