Matteus 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die slawe het toe uitgegaan op die paaie en hulle het almal bymekaargemaak wat hulle gesien het, slegte mense en goeie mense. Die saal vir die fees-ete het vol geword van die mense wat kom eet het.

Matteus 22

Matteus 22:7-15