Matteus 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het die donkie en haar vulletjie gebring en hulle het van hulle klere oor die donkies gegooi. Jesus het op die donkie gaan sit.

Matteus 21

Matteus 21:1-15