Matteus 21:42 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Jesus vir hulle: “Het julle hierdie woorde in die Ou Testament gelees:“Die klip wat die bouersnie wou gebruik nie,daardie klip het die belangriksteklip in die hele gebou geword.Dit is die Here se werk,en dit is vir ons wonderlik?

Matteus 21

Matteus 21:39-43