Matteus 21:38 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense die eienaar se seun sien, het hulle vir mekaar gesê: ‘Hierdie seun sal eendag al die eienaar se goed kry. Kom ons maak hom dood, dan vat ons alles vir onsself.’

Matteus 21

Matteus 21:33-46