Matteus 21:36 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die eienaar ander slawe gestuur, meer as die eerste klomp slawe. En die mense het dieselfde met hulle gedoen soos met die eerste groep.

Matteus 21

Matteus 21:26-38