Matteus 21:31 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus vra toe vir die priesterleiers en die familieleiers: “Watter seun het gedoen wat sy pa wou hê?”Hulle het gesê: “Die eerste seun.”Toe sê Jesus vir hulle: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Die tollenaars en die prostitute sal voor julle ingaan daar waar God Koning is.

Matteus 21

Matteus 21:28-38