Matteus 21:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek sal vir julle ook een vraag vra. As julle vir My antwoord, dan sal Ek vir julle sê wie gesê het Ek mag hierdie dinge doen.

Matteus 21

Matteus 21:19-28