Matteus 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

en Hy sê vir hulle: “Gaan na die dorpie hier voor julle, julle sal ’n donkie en haar vulletjie kry. Julle moet die donkie losmaak en hulle na My toe bring.

Matteus 21

Matteus 21:1-5