Matteus 21:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ’n vyeboom langs die pad gesien en Hy het daarnatoe gegaan. Toe Hy by die boom kom, sien Hy daar is niks vye nie, net blare. Jesus sê toe vir die boom: “Jy sal nooit weer vye dra nie, dit is seker.”En dadelik het die vyeboom doodgegaan.

Matteus 21

Matteus 21:14-23