Matteus 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het hulle daar gelos en Hy het uit Jerusalem na die stad Betanië gegaan. Hy het die nag daar gebly.

Matteus 21

Matteus 21:11-18