Matteus 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

En toe dit aand geword het, sê die man vir sy voorman: ‘Roep die werkers en betaal hulle wat hulle verdien het. Betaal eerste die werkers wat laaste begin werk het en dan die werkers wat eerste begin werk het.’

Matteus 20

Matteus 20:1-9