Matteus 20:30 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het twee blindes langs die pad gesit. Toe hulle hoor Jesus gaan daar verby, het hulle hard begin skree: “Here, Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir ons en ons help!”

Matteus 20

Matteus 20:28-34