Matteus 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Later, toe koning Herodes gesterf het, was Josef nog in Egipte. ’n Engel van die Here het in ’n droom aan Josef verskyn. Die engel het vir Josef gesê:

Matteus 2

Matteus 2:14-20