Matteus 19:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het hulle geantwoord: “Dit is omdat julle so hardkoppig is. Daarom het Moses gesê julle mag van julle vroue skei. Maar in die begin toe God die mense gemaak het, was dit nie so nie.

Matteus 19

Matteus 19:1-18