Matteus 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus sê toe vir hulle: “Laat die kinders na My toe kom en moenie hulle keer nie, want God wat in die hemel is, is Koning oor mense soos hulle.”

Matteus 19

Matteus 19:12-22