Matteus 18:32 Bybel vir Almal (ABA)

Toe roep die koning die eerste amptenaar en sê vir hom: ‘Jy is ’n slegte amptenaar! Jy het gesoebat en ek het gesê jy mag die geld hou, dit is nie nodig dat jy daardie skuld betaal nie.

Matteus 18

Matteus 18:25-35