Matteus 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander amptenaar val toe op sy knieë voor hom en soebat en sê: ‘Jy moet asseblief geduldig wees met my, ek sal alles terugbetaal wat ek vir jou skuld.’

Matteus 18

Matteus 18:20-32