Matteus 18:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle nog iets, en dit is seker: Wanneer twee van julle hier op aarde bid en saamstem oor enige iets wat julle vir God vra, dan sal my Vader wat in die hemel is, dit vir hulle gee.

Matteus 18

Matteus 18:9-26