Matteus 18:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: As hy die een skaap kry wat weg was, dan sal hy baie bly wees, hy sal blyer wees oor daardie skaap as oor die 99 skape wat nie weggeraak het nie.

Matteus 18

Matteus 18:10-19