Matteus 17:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus en sy dissipels het van die berg afgekom, en Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet vir niemand vertel wat julle gesien het nie. God moet My, die Seun van die mens, eers weer laat lewe, dan mag julle dit vertel.”

Matteus 17

Matteus 17:1-18