Matteus 16:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet oppas, julle moet versigtig wees vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van die Sadduseërs.”

Matteus 16

Matteus 16:1-8