Matteus 16:22 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het vir Jesus weggeneem van die ander dissipels en hy het met Hom begin raas. Petrus het gesê: “Here, ek bid dat God dit sal keer, dit sal nooit met U gebeur nie!”

Matteus 16

Matteus 16:17-27