Matteus 15:36 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die sewe brode en die visse geneem en vir God dankie gesê daarvoor. Daarna het Hy die brood gebreek en dit vir sy dissipels gegee, en die dissipels het dit vir die mense gegee.

Matteus 15

Matteus 15:31-39