Matteus 15:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense was verbaas toe hulle sien dat die mense wat doof en stom was, kan praat, dat die kreupel mense gesond is en dat die blindes kan sien. En hulle het die God van Israel geprys.

Matteus 15

Matteus 15:24-38