Matteus 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Hoekom is julle ongehoorsaam en doen julle nie wat Gód gesê het nie? Maar julle hou aan om te doen wat mense sê.

Matteus 15

Matteus 15:1-13