Matteus 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Moenie luister na wat die Fariseërs sê nie. Hulle is soos blinde mense wat vir ander blindes wil wys waar hulle moet loop. Wanneer een blinde vir ’n ander blinde wil wys waar hy moet loop, dan sal hulle altwee in ’n watersloot val.”

Matteus 15

Matteus 15:5-22