Matteus 14:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het baie hartseer geword, maar hy het dit vir haar belowe en al die mense wat saam geëet het, het dit gehoor. Daarom het hy gesê sy soldate moet doen wat sy gevra het.

Matteus 14

Matteus 14:6-10