Matteus 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hy die saad gesaai het, het party van die saad op die voetpad in die koringland geval. Die voëls het gekom en hulle het daardie saad opgepik.

Matteus 13

Matteus 13:1-9